Sport / Kultuur

Kultuur Uitstappie!!

9 Junie 2016
Die uitstappie behels `n demonstrasie oor hoe om koeke op verskillende maniere te versier. Dit sal `n geldige leergeleentheid wees, omrede die leerders hul eie koeke as deel van verbruikers prakties gaan moet versier later in die jaar.

Plek: Die demonstarsie sal na skool plaasvind in die verbruikers praktiese klaskamer, dus is dit nie nodig vir ekstra vervoer reëlings nie. 
Prys: Daar word wel gevra vir elke leerder om R30 saam te bring skool toe voor of op1 Junie 2016, om dit moontlik te maak dat die gasspreker die demonstrasie kan uitvoer en na die tyd `n cd met die demonstrasies en `n klein resepteboek aan leerders te kan gee.

Indien daar enige vrae is, kontak Yolandi Vermeulen (0717166654)
Baie dankie.

No comments:

Post a Comment